Geregistreerde Lid



 

 

 


 

 

Bestuur

Brandt Projekte is trots op hul werk en is gereed om u volgende projek, groot of klein, te laat realiseer. Kontak Brandt Projekte vandag om 'n gratis konsultasie te skeduleer.

In 2006 het Brandt Projekte tesame met Brandt Ontwikkelings groot sukses behaal met die beplanning, uitleg en ontwikkeling van 'n totaal unieke sekuriteitskompleks te Centurion - Die Opstal - bestaande uit 17 wooneenhede met unieke argitektoniese eienskappe.

Weereens is 'n sterk kompleks-karakter neergelê wat 'n rustige en veilige omgewing vir inwoners geskep het.  Tevrede kliënte spreek van kwaliteit werk.

 

 

 

 

 
 
=- Created by: DigitalGateway.co.za -=