Geregistreerde Lid

 

 

Diens

Brandt Projekte se houding en werksetiek is 'n verwysing na die professionele diens wat u verdien.

Brandt Projekte is effektief, vriendelik en sien uit daarna om met u te werk.

Kliƫnte tevredenheid is hul oorhoofste doelwit met diens as die hoeksteen van Brandt Projekte.

Verskeie bouprojekte en of aanbouings is ook gedoen te:

Centurion Golf Estate
Sable Hills - Roodeplaatdam
Swartkop Gholfbaan
Midstream Estate
Raslow Landbouhoewes
om net 'n paar te noem.

Aanbouings, woonhuiskantore, residensiele woonhuise groot en klein, sekuriteitsontwikkelings en spekulasie huise is die fokus van Brandt Projekte wat keer op keer lei tot 'n suksesverhaal.

Brandt Projekte is ook 'n geregistreerde NHBRC en lid van GMBA.


 

 

 

 

 
 
=- Created by: DigitalGateway.co.za -=